LEER KEN JOU UNIEKE PERSOONLIKHEID
KEN JOUSELF
Hoe jy HOOR, LEER en KOMMUNIKEER
vir sukses in jou lewe
LEWENS AFRIGTER
MOTIVERINGSPREKER
ADRI VLOK
With her passion for people, Adri’s goal is to help people to learn more about themselves.
Hoe omskryf jy wat "Jou" maak?

Ken Jouself
Ken jy jouself sodat jy optimaal kan funksioneer?
Wat is jou unieke pad, patrone, sterk punte en uitdagings?
Understand why some of our relationships are more work than others.
What are you spending your time on?
Waar kom jou energie vandaan?
Hoe neem jy informasie in?
Hoe maak jy besluite?
Hoe gaan jy om met die buite wêreld?
Hierdie antwoorde op die vrae en nog vele meer kan maak dat jy met die beste weergawe van jouself enigiets kan aanpak!
“God grant me the serenity
To accept the things
I cannot change,
The courage to change the things I can,
And the wisdom to know the difference”
Dr Reinhold Niebuhr
RESULTATE
BEHAAL
sukses in verhoudings, werk, doelwitte en enige uitdagings wat jou in die gesig staar
VERHOOG
your patience with other people
WEET
waar en hoe jy ondersteuning of insig kan bied aan ander
LEER
om onsself te wees en ander om jou hulself kan wees
IDENTIFISEER
en raak bewus van blindekolle wat ons nie eers geweet het ons het nie
SIEN
what is draining you and what aspects give you more energy, so that you can live a more balanced life